Blessing Ceremony

So, finally, na 4 jaar, is ek Mev Prinsloo 🙂 Daar is nie genoeg woorde om te beskryf hoe gelukkig ek is nie. Daar is nie genoeg beskrywings om te se hoe lief ek vir my Mnr Prinsloo is nie 🙂

Hier is n paar fotos wat my moeder geneem het, want ek kon nie 🙂 en nee daar is ook nie n video nie 😦 aaahhh 😦 maar volgende jaar is daar proper fotos en n video wat ek defnitief sal share.

Ons is blessed om man en vrou te wees, en ek weet ek sal elke dag net meer lief wees vir my Michael.  Soos julle op die fotos sien, is dit most definitely die gelukkigste dag van my lewe!

Love you forever my man, officially en technically :*

Update

 

Hey Hi, 21 dae laas geblog. So I thought I might do one, kinda like ‘n update. As julle dalk my blog volg, which I highly doubt since ek nie the most interesting blog het nie. Nevertheless, ek het al gemention dat ek en my Michael gaan trou, wel, dis basically amper tyd. Volgende week Donderdag sal ons official Mr & Mrs Prinsloo wees 🙂 YAY!!! Saterdag, 3de Desember gaan ons n klein ceremony hou vir n handjie vol mense, by die Botaniese Tuine in JHB.

Ek is baie happy, eventually it’s happening. Ek moet nog my vows doen vir my hartjie, hy’t syne vandag gedoen, couldn’t believe it, hy’s gewoontlik die een wat ek altyd moet remind om stuff te doen, maar hy het my baie surprise die laaste ruk met alles uitsort vir die troue 🙂

Dankie my enigste MLP, jy’s amazing :* Die arrangements en trou goedjies gebeur so easy, because it’s meant to happen, obviously 🙂

So that’s about it, volgende post sal ons troudag wees 🙂

En as julle dalk sou wou, ek het n YouTube page, Catriena Elizabeth Sophia Snyman, dis lank ek weet, but I like it so just go with it, ook nie baie interesting nie, meestal net random videos, but take a look, maybe dig julle dit, of nie, dis irrelevant.

K, bye

 

6 Months Engagement Anniversary

Gister was ons anniversary 🙂 My liefste amper man, jy maak my ongelooflik baie happy en ek is intensely lief vir jou :* Kan nie wag om Mev Prinsloo te wees nie, ek is blessed om jou in my lewe te he. Love jou oneindig baie!

PS.

Eks bly jy is silly saam my, en dat jy my weirdness embrace, dat jy my aanvaar soos ek is en dat jy alles van my lief het :*  Dankie vir alles wat jy doen, eks elke dag dankbaar daarvoor 🙂

Cheers to the weekend, and another weekend

Dis weer Maandag, nog n week en nog n naweek verby 😦 Took some time om by die blog post uit te kom, somewhat busy hier by die office… Anywho hey, so dit was Lene se 7de Birthday, partytjie gehou vir haar. Hier is some vids daarvan.

Obviously been a while since ek laast n blog gepost het, so hier is nog fotos:

Was ons year end ook gewees, enjoyed the shit out of it, since dit my eerste year end was en daar was karaoke whooohoo!!!!  Semi update ook somer,  ek en Michael het die naweek ringe gekies, en seker al so maand terug my rok gekry. So ons is basically sorted 🙂

Check n bietjie my YouTube page vir nog videos.

 

Harties Naweek

So… ons kon weer bietjie weg kom, Harties was die destination of choice. Click op die middag voor vid. Ek het myself oneindig baie geniet, sover die beste naweek trippie weg saam my lief.

Saterdag aand was braai en swem, en maybe 2 bottels wyn 😀 Daars n hele paar vids op my YouTube channel, might be entertaining. Sondag oggend was vroeg uit na some form of food toe, eerste opsie was Upperdeck, dit het nie so goed verloop nie 😀 Next stop was Pretville, burger en milkshake en bietjie rond dwaal. Sterkfontein caves was ons volgende stop, en toe Maropeng museum, alles was awesome en amazing en ek wou nie he dit moes ophou nie.

Alas, ons sal weer nog n fantastiese amazing naweek  he, Michael het klaar some goeie suggestions gehad. Bly ons kon darem n paar goed van die lysie-wat-nie-eintlik-bestaan-nie-met-goed-op-wat-nie-belangrik-is-nie-maar-wat-ons-wel-sometime-wil-doen tick 😀

Braai, chill and more braai

Dis Maandag, naweek has come and gone 😦 Was n verby awesome een gewees though. Ons klein humans was daar, hulle het so lekker gespeel Chantel kla vanoggend oor seer spiere 😀

Basically was dit n naweek van braai en buite wees. Saterdag was “Braai Dag” en toe maak ons Sondag “Braai na Braai Dag”.

Love sulke tye saam. Dean is n funny little man, one of a kind nes al ons ander kids 😀  So paar vids gemaak, check maar op my YouTube page of click hier Se nee  dis beter op landscape kids

I Quit, after 15 years…

‘n Well overdue post, but I really wanted to give it some time first… Vandag is dag 8 van nie een smoke rook nie. Ek, en basically almal anders, is super trots op myself om dit te kon doen. Ek is ongelooflik bly dat ek het, en ek voel soos n ander mens.

Gelukkig, vir Michael, is ek nie een van daai “quitters” wat preek en disgusted is met mense wat wel nog rook nie.

Een setback is dat ek die laaste 3 dae super weird voel, naar en duislig… I don’t like it, maar ek gaan defnitief nie na n smoke gryp op te probeer beter voel nie. Ek crave glad nie which is good…

Any how, wou maar net die 3 mense wat wel my blog lees laat weet van my accomplishment, even though hulle klaar weet 😀